Welkom by Laerskool Calvinia!

Laerskool Calvinia se personeel gaan in hierdie onbekende, moeilike tyd d.m.v. hierdie webwerf probeer om ouers en leerders by te staan in hul akademie. Werkvelle sal weekliks hier gelaai word.

Maak seker dat jy ‘n “PDF viewer” op jou rekenaar/tablet het om die werkkaarte te kan oopmaak. Indien jy nie ‘n “PDF viewer” het nie, kliek hier om dit af te laai.


Calvinia Laerskool

Skool ure: 07:30 – 13:30

lscadmin@hantam.co.za

+27273411029

Stasieweg

Calvinia

8190