JOU GRAAD 6 WERKSKAARTE IS GEREED
Maak seker jy loer hier vir die weeklikse werkskaarte!
Kliek op elke vaknaam hieronder en die werkkaart sal outomaties aflaai op jou rekenaar/tablet.
Maak seker jy het ‘n program wat “PDF formaat” kan oopmaak, indien jy nie die werkskaarte kan oopmaak nie,
kliek hier om Adobe Reader af te laai.
Indien jy enige probleme ondervind, kontak asb u kind se leerkrag.
Laerskool Calvinia
Skool ure: 07:30 – 13:30
Stasieweg straat,
Calvinia
8190